2 Samuel 10:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Joab en die manskappe wat by hom was, nader gekom om teen die Arameërs te veg, en hulle het vir hom gevlug.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:7-19