2 Samuel 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die kinders van Ammon sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook vir Abísai gevlug en die stad ingegaan. En Joab het van die kinders van Ammon af omgedraai en in Jerusalem aangekom.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:13-19