2 Samuel 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees sterk en laat ons ons sterk hou vir ons volk en vir die stede van onse God. Mag die Here dan doen wat goed is in sy oë!

2 Samuel 10

2 Samuel 10:7-19