2 Kronieke 27:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here net soos sy vader Ussía gedoen het; alleenlik het hy nie in die tempel van die Here ingegaan nie; en die volk het nog verderflik gehandel.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-4