2 Kronieke 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JOTAM was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerúsa, die dogter van Sadok.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9