2 Kronieke 27:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het die Boonste Poort van die huis van die Here gebou, en aan die muur van die Heuwel het hy baie gebou.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-5