2 Kronieke 25:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Amásia het nie geluister nie; want dit was van God beskik om hulle uit te lewer, omdat hulle die gode van Edom gesoek het.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:14-28