2 Kronieke 25:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe trek Joas, die koning van Israel, op; en hulle het mekaar se aangesig gesien, hy en Amásia, die koning van Juda, by Bet-Semes wat aan Juda behoort.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:11-22