2 Kronieke 25:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U dink u het die Edomiete verslaan, daarom is u hart hoogmoedig om eer te verwerwe. Bly nou tuis! Waarom wil u u in die ongeluk stort, sodat u sou val, u en Juda saam met u?

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:9-20