2 Kronieke 21:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle vader het hulle baie geskenke gegee in silwer en goud en in kosbaarhede saam met versterkte stede in Juda; maar die koningskap het hy aan Joram gegee, want hy was die eersgeborene.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-11