2 Kronieke 21:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het broers gehad, seuns van Jósafat: Asárja en Jéhiël en Sagaría en Asarjáhu en Mígael en Sefátja; hulle was almal seuns van Jósafat, die koning van Israel.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-7