2 Kronieke 21:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe Joram die koningskap van sy vader aanvaar het en homself versterk het, het hy al sy broers met die swaard vermoor en ook sommige van die owerstes van Israel.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-5