2 Konings 10:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here vir Jehu: Omdat jy goed gehandel het deur te doen wat reg is in my oë — volgens alles wat in my hart was, aan die huis van Agab gedoen het — sal jou seuns tot in die vierde geslag op die troon van Israel sit.

2 Konings 10

2 Konings 10:21-31