2 Konings 10:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jehu het nie sorgvuldig in die wet van die Here, die God van Israel, met sy hele hart gewandel nie; hy het nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam wat Israel laat sondig het nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:21-36