2 Konings 10:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het — daar het Jehu nie van afgewyk nie, van die goue kalwers wat in Bet-el en in Dan was.

2 Konings 10

2 Konings 10:20-34