1 Samuel 9:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het toe die gebergte van Efraim deurgegaan en die land Salísa deurgegaan, maar hulle nie gekry nie; en hulle het die land Sáälim deurgegaan, maar daar was niks nie; en hy het die land Benjamin deurgegaan, maar hulle het niks gekry nie.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-8