1 Samuel 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die eselinne van Kis, die vader van Saul, weggeraak het, sê Kis aan sy seun Saul: Neem tog een van die dienaars met jou saam en maak jou klaar, gaan soek die esels.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-8