1 Samuel 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hulle in die land Suf kom, sê Saul aan die dienaar wat by hom was: Kom, laat ons teruggaan; anders sien my vader van die esels af en word oor ons besorg.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:3-11