1 Samuel 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wa het by die land van Josua van Bet-Semes gekom en daar gaan staan; daar was ’n groot klip, en hulle het die hout van die wa gekloof en die koeie as ’n brandoffer aan die Here geoffer.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:5-20