1 Samuel 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die mense van Bet-Semes was juis besig om die koringoes af te sny in die laagte. Toe hulle dan hul oë opslaan en die ark gewaar, was hulle bly om dit te sien.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:4-19