1 Samuel 6:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Leviete het die ark van die Here afgehaal met die kissie wat daarby was, waar die goue voorwerpe in was, en op die groot klip neergesit; en die manne van Bet-Semes het dieselfde dag aan die Here brandoffers geoffer en slagoffers geslag.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:14-18