1 Samuel 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die woord van Samuel het tot die hele Israel gekom. En Israel het uitgetrek vir die geveg, die Filistyne tegemoet, en hulle het laer opgeslaan by Ebenhaéser; maar die Filistyne het laer opgeslaan by Afek.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:1-6