1 Samuel 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die Filistyne hulle opstel om Israel te ontmoet, en die geveg ontwikkel, is Israel voor die Filistyne verslaan; en hulle het op die vegterrein in die veld omtrent vierduisend man doodgeslaan.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:1-8