1 Samuel 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het weer verskyn in Silo; want die Here het Hom geopenbaar aan Samuel in Silo deur die woord van die Here.

1 Samuel 3

1 Samuel 3:12-21