1 Samuel 3:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele Israel van Dan tot Berséba het erken dat Samuel betroubaar was as ’n profeet van die Here.

1 Samuel 3

1 Samuel 3:17-21