1 Samuel 18:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul het sy dienaars bevel gegee: Spreek met Dawid in die geheim en sê: Kyk, die koning hou van jou, en al sy dienaars het jou lief: word nou maar die koning se skoonseun.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:20-24