1 Samuel 18:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Saul het gedink: Ek sal haar aan hom gee, dat sy vir hom ’n strik kan wees en dat die hand van die Filistyne teen hom kan wees. Daarom het Saul vir Dawid gesê: Vir die tweede keer kan jy vandag my skoonseun word!

1 Samuel 18

1 Samuel 18:11-24