1 Samuel 18:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Migal, die dogter van Saul, het Dawid liefgekry; en toe hulle dit aan Saul meedeel, was die saak in sy oë reg.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:11-23