1 Samuel 18:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die dienaars van Saul het toe hierdie woorde voor die ore van Dawid gespreek; maar Dawid het gevra: Is dit ’n kleinigheid in julle oë om die skoonseun van die koning te word, terwyl ek ’n arm en geringe man is?

1 Samuel 18

1 Samuel 18:19-27