1 Samuel 15:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan nou en verslaan Ámalek, en julle moet met die banvloek tref alles wat hy het; en jy mag hom nie verskoon nie, maar jy moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind en suigling, bees en kleinvee, kameel en esel.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-8