1 Samuel 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here van die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Ámalek Israel aangedoen het, dat hy hom in die weg gestaan het by sy optog uit Egipte.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-9