1 Samuel 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Saul die manskappe opgeroep en hulle gemonster in Teláim: tweehonderdduisend voetgangers en tienduisend man van Juda.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-6