1 Samuel 14:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Saul en al die manskappe wat by hom was, is toe saamgeroep, en hulle het by die geveg aangekom; en kyk, die swaard van die een was teen die ander — ’n baie groot verwarring.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:12-25