1 Samuel 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Saul nog met die priester spreek en die rumoer wat in die laer van die Filistyne was, altyddeur groter word, sê Saul vir die priester: Trek jou hand terug!

1 Samuel 14

1 Samuel 14:14-24