1 Samuel 14:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Selfs die Hebreërs wat die Filistyne soos gister en eergister bygestaan het, wat verspreid met hulle saam in die leër opgetrek het, hulle het ook aangesluit by die Israeliete wat saam met Saul en Jónatan was.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:20-30