1 Samuel 10:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel sê aan die hele volk: Sien julle hom wat die Here uitgekies het? Want daar is nie een onder die hele volk soos hy nie. Toe juig die hele volk en sê: Mag die koning lewe!

1 Samuel 10

1 Samuel 10:22-27