1 Samuel 10:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het Samuel die reg van die koningskap voor die volk afgekondig en dit in ’n boek geskrywe en voor die aangesig van die Here neergelê. En Samuel het die hele volk elkeen na sy huis laat gaan.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:23-27