1 Samuel 10:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hulle geloop en hom daarvandaan gebring; en toe hy tussen die mense gaan staan, was hy van sy skouers af boontoe hoër as die hele volk.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:18-24