1 Samuel 10:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die Here verder geraadpleeg: Het nog iemand hierheen gekom? En die Here sê: Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:14-26