49. en sy het Saäf gebaar, die vader van Madmánna, Sewa, die vader van Magbéna en die vader van Gíbea; en die dogter van Kaleb was Agsa.
50. Dit was die seuns van Kaleb. Die seuns van Hur, die eersgeborene van Éfrata, was Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim,
51. Salma, die vader van Betlehem, Haref, die vader van Bet-Gader.
52. En die seuns van Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim, was Hároë en die helfte van Menúgōt.