1 Kronieke 3:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIT was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;

1 Kronieke 3

1 Kronieke 3:1-8