1 Kronieke 2:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sy het Saäf gebaar, die vader van Madmánna, Sewa, die vader van Magbéna en die vader van Gíbea; en die dogter van Kaleb was Agsa.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:46-55