37. en Sabad van Eflal, en Eflal van Obed;
38. en Obed van Jehu, en Jehu van Asárja;
39. en Asárja van Heles, en Heles van Eleása;
40. en Eleása van Sísemai, en Sísemai van Sallum;
41. en Sallum van Jekámja, en Jekámja van Elisáma.
42. En die seuns van Kaleb, die broer van Jerágmeël, was Mesa, sy eersgeborene — hy was die vader van Sif — en die seuns van Marésa, die vader van Hebron.