En die seuns van Kaleb, die broer van Jerágmeël, was Mesa, sy eersgeborene — hy was die vader van Sif — en die seuns van Marésa, die vader van Hebron.