1 Kronieke 2:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIT is die seuns van Israel: Ruben, Símeon, Levi en Juda, Íssaskar en Sébulon,

2. Dan, Josef en Benjamin, Náftali, Gad en Aser.

3. Die seuns van Juda was: Er en Onan en Sela, drie vir hom gebore uit die dogter van Sua, die Kanaänitiese vrou; en Er, die eersgeborene van Juda, het die Here mishaag, daarom het Hy hom laat sterwe.

1 Kronieke 2