1 Kronieke 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die seuns van Juda was: Er en Onan en Sela, drie vir hom gebore uit die dogter van Sua, die Kanaänitiese vrou; en Er, die eersgeborene van Juda, het die Here mishaag, daarom het Hy hom laat sterwe.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:1-8