1 Kronieke 18:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het die goue skilde geneem wat die dienaars van Hadaréser gedra het, en dit na Jerusalem gebring.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-8