1 Kronieke 18:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het wagposte in Aram-Damaskus geplaas, sodat die Arameërs Dawid se belastingpligtige knegte was; en die Here het Dawid die oorwinning gegee oral waar hy getrek het.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-11