1 Kronieke 18:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Arameërs van Damaskus het gekom om Hadaréser, die koning van Soba, te help; maar Dawid het onder die Arameërs twee-en-twintigduisend man verslaan.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-8