1 Kronieke 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En uit Tibhat en uit Kun, stede van Hadaréser, het Dawid ontsaglik veel koper weggeneem; daarvan het Salomo die kopersee en die pilare en die kopergereedskappe gemaak.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:7-17